Graad 10

Die leerplan vir Ekonomie in Graad 10 lyk soos volg. Kliek op die skakels vir meer inligting oor die onderwerp waarin jy belangstel of soek volgens sleutelwoorde.

Termyn

Onderwerp

1

Inleiding tot Ekonomie

2

Die werking van markte:

Die produksiemoontlikheidskromme:

Owerheidsinmenging in die ekonomie:

(Video’s van Marginal Revolution University – in Engels)

3

4

7 Comments

  1. My seun is in Graad 10 en moet ‘n gevallestudie doen oor lewenstandaard. Bloom se taksanomie moet nagevors word ensovoorts. Ons het nie ‘n idee waar om te begin nie. Is daar iemand wat ons kan kontak of ‘n webtuiste waar ons kan gaan naslaan?

    Like

    1. Hello Maritha, daar is ‘n groot hoeveelheid interessante hulpbronne oor lewensstandaarde wêreldwyd en in Suid-Afrika. Om te kan help het ek meer inligting nodig oor presies wat van lewensstandaarde die opdrag vra. Maar begin met die Clio Infra projek “How was life”: https://www.clio-infra.eu/ Die navorsers delf in ekonomiese geskiendenis om data saam te sit oor hoe die lewe in Europa was vanaf 1850. Vir SA inligting is die “20 year Review” dokument vol goeie inligting: http://www.20yearsoffreedom.org.za/index.php/documents

      Like

    1. Hello Sonja, Daar sommer klomp verskillende maniere wees. Op ‘n makro-vlak kan jy dink aan die owerheid se besteding en belasting en dat dit die totale vraag in die ekonomie beïnvloed: die G in C+I+G+X-Z. Jy kan ook dink aan spesifieke besteding, bv op oodragbetalings (“grants”) en hoe dit mense raak. Of spesifieke belastings soos die op sigarette of drank, of e-tol, wat mense se verbruikskeuses beïnvloed. Dink bietjie oor watter invalshoek jy wil vat, dan praat ons weer.

      Like

      1. Hi, baie dankie vir die terugkom. Sal gaaf wees as ons inligting kan kry oor onderstaande.

        Hulle kry ‘n stelling en moet dan in hulle antwoord die volgende insluit:
        Redes hoekom die publieke sektor IN DIE Suid-Afrikaanse ekonomie betrokke raak en inmeng in die ekonomie.
        Die metodes van betrokkenheid, bv.
        Indirekte belasting
        subsidies
        welsyn
        minimum prys
        maksimum prys
        produksie
        minimumlone

        Stelling : Die regering moet betrokke raak en in die mark ingryp wanneer die markmeganisme misluk om in die behoeftes van die groter bevolking die minderbevoorregtes en armes te voorsien.

        Like

  2. Hi, baie dankie vir die terugkom. Sal gaaf wees as ons inligting kan kry oor onderstaande.

    Hulle kry ‘n stelling en moet dan in hulle antwoord die volgende insluit:
    Redes hoekom die publieke sektor IN DIE Suid-Afrikaanse ekonomie betrokke raak en inmeng in die ekonomie.
    Die metodes van betrokkenheid, bv.
    Indirekte belasting
    subsidies
    welsyn
    minimum prys
    maksimum prys
    produksie
    minimumlone

    Stelling : Die regering moet betrokke raak en in die mark ingryp wanneer die markmeganisme misluk om in die behoeftes van die groter bevolking die minderbevoorregtes en armes te voorsien.

    Like

Lewer kommentaar