Die studie van Ekonomie

Ek wil graag die eerste weblog inskrywing hier maak oor die studie van Ekonomie. Ons almal weet dit is die studie van hoe ons skaars hulpbronne gebruik om onbeperkte behoeftes te bevredig. Skaarheid noodsaak natuurlik keuse en keuse gaan gepaard met geleentheidskoste. Van daar af kan ons verder praat oor die grens, of marginale, beginsel (grensnut, grenskoste), oor arbeidsverdeling, spesialisering en handel en al die ander sleutelkonsepte van Ekonomie.

Om ‘n blog soos hierdie af te skop moet mensdalk eerder vra: wat moet ‘n meester-ekonoom alles kan doen? Natuurlik is daar ‘n goeie aanhaling van Keynes hieroor:

0 R

JM Keynes

He must be a mathematician, historian, statesman, philosopher – in some degree. He must contemplate the particular in terms of the general, and touch abstract and concrete in the same flight of thought. He must study the present in the light of the past for the purposes of the future. No part of man’s nature or his institutions must lie entirely outside of his regard.

Volg die grensnut blog om meer te leer van Ekonomie en die ekonomie!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s