Die ekonomie minuut

Luister na stukkies ekonomiese nuus en kommentaar:

Logo 1

Die Ekonomie minuut is nou ook ‘n regte potgooi.

https://anchor.fm/waldo-krugell/embed

Jy kan luister deur Anchor, of soek vir Die Ekonomie Minuut op Spotify, of Pocket casts, of Public Radio, of Breaker, of Overcast, of Google, of Apple se podcast app.


Ek praat al weer oor die rand (15/1)

Vervaardigingsdata en ook oor luukse produkte (14/1)

Opgehoopte (uitgestelde) vraag (13/1)

Beleidsonsekerheid (12/1)

Hierdie week in die ekonomie (11/1)

Wie moet vir jou entstof betaal? (8/1)

Die wêreld in 2030 (7/1)

Brandstofpyse styg (6/1)

Vooruitsigte vir 2021 (5/1)

Waar staan ons na 2020? (4/1)


Afsluiting van 2020 (18/12)

Hoe gaan dit met die verbruiker? (17/12)

‘n Halwe tree terug vanaf die fiskale afgrond (16/12)

Dit is die kleinhandelaars wat kospryse verhoog (15/2)

Hoekom neem voedselprysinflasie toe? (14/12)

Die eiendomsmark (11/12)

Die res van die ekonomiese nuus (10/12)

Ekonomiese groei in die derde kwartaal (9/12)

Aanlyn-ekonomie (8/12)

Hierdie week in die ekonomie (7/12)

Die ekonomie van koffie (4/12)

Hofsaak oor salarisse (3/12)

Verloor die herstel dalk nou stoom? (2/12)

Hoe die privaatsektor in infrastruktuur wil belê (1/12)

Hierdie week in die ekonomie (30/11)

Sakevertroue neem toe (27/11)

Verbruikersprysinflasie in Oktober (26/11)

Swart-Vrydag-uitverkopings (25/11)

Infrastrutuur vir groei (24/11)

Hierdie week in die ekonomie (23/11)

Repokoers onveranderd (20/11)

Staatskuld en die kredietgradeerders (19/11)

Die staat se salarisrekening (18/11)

Werkloosheid in die derde kwartaal (17/11)

Terug na ‘n kort vakansie – vang op met die belangrike ekonomiese nuus (16/11)

Nog tekens van die herstel van die ekonomie (4/11)

‘n Minimumprys per eenheid alkohol? (3/11)

Gasveld ontdek en die ekonomiese voordele (2/11)

In ander ekonomiese nuus (30/10)

Alles wat jy wil weet van die MTBR (29/10)

Waarna om op te let in die mini-begroting (28/10)

Wat dit beteken wanneer die Minister moet besnoei (27/10)

Mediumtermyn begrotingsraamwerk (26/10)

In ander ekonomiese nuus (23/10)

Hoekom is die mielieprys so hoog? (22/10)

Ekonomie-lesse uit die pandemie (21/10)

Kan ons die SAA red, of sy mense? (20/10)

Hoe herstel die ekonomie? V-vorm, of U-vorm (19/10)

Meer besonderhede van die Ekonomiese Heropbou- en Herstelplan (16/10)

Hoe gaan ons betaal vir die herstelplan (15/10)

Ekonomiese herstelplan (14/10)

2020 Nobelpryswenners (13/10)

WFH? Werk van die huis af (12/10)

In ander ekonomiese nuus (9/10)

Hoe om werkers te beloon (8/10)

Beleidsonsekerheid (7/10)

Trump kry Coronavirus, die rand ry wipplank (6/10)

50ste episode van die potgooi (5/10)

In ander ekonomiese nuus (2/10)

NIDS-CRAM 2 (1/10)

Werksverliese tydens die inperking (30/9)

Fiskale beleid (29/9)

Covid-pandemie en huiswerkers (28/9)

Leidende sakesiklus-aanwyser (25/9)

Al weer die wisselkoers (23/9)

Is Suid-Afrika ‘n mislukte staat? (22/9)

Vlak-1 inperking (21/9)

Repokoers (18/9)

Wat herstel nog? (17/9)

Rentekoers besluit die week (16/9)

Herwinning (15/9)

Die ekonomie van die Tour de France (14/9)

Skenkingsdollars (11/9)

Die ekonomie van aanlynkonserte (10/9)

Die inkrimping van die ekonomie tydens die inperking (9/9)

Hoekom sekere klein inkopiesentrums beter gevaar het tydens die inperking (8/9)

Tekens van die herstel van die ekonomie (7/9)

Leer meer oor voedselstelsels (4/9)

Private brandweerdienste? (3/9)

Private kredietverlening (2/9)

Die rand/dollar wisselkoers (1/9)

Herstel van klein besighede (31/8)

Inflasie en rentekoerse (28/8)

Wat gemaak met die Covid seisoen se modes? (27/8)

Het jy geweet jy is deel van die elite? (26/8)

Informele sektor (25/8)

Ekonomiese herstel (24/8)

Boere inspirasie (21/8)

Ekonomiese wins (20/8)

Vlak 2 inperking en die ekonomie (19/8)

Vergoeding van Hoof Uitvoerende Beamptes (18/8)

Lesse vir besigheid (17/8)

Die JSE is nie die ekonomie nie (14/8)

Ondersteuning vir besighede (13/8)

Alkoholvrye mark (12/8)

Ekonome voorspel (11/8)

Besteding aan huise en die huishouding (10/8)

Ekonomie ligpunte (7/8)

Goudprys (6/8)

Prysbeheer? (5/8)

Werke en werkers na die pandemie (4/8)

Borsvoedingweek (3/8)

Eskom tariefverhoging (31/7)

Mikrolenings (30/7)

Salarisse en spaargeld (29/7)

IMF lening (28/7)

Plastiekbottels is ‘n eksternaliteit (27/7)

Rentekoerse nog ‘n bietjie laer (24/7)

Buitelandse lenings (23/7)

Repokoersbesluit (22/7)

Kleinsake (21/7)

Die repo-koersbesluit die week (20/7)

Die impak van die inperking (17/7).

Werke van die toekoms (16/7).

Inflasie in Mei (15/7).

Basiese-inkomstetoelae (14/7).

Die ekonomie en die markte (13/7).