Geleetheidskoste – Gangnam styl

Handboeke verduidelik mooi dat geleentheidskoste is die waarde van die beste alternatief wat opgeoffer is toe jy ‘n keuse maak. Mens kan jouself maklik indink dat as gevolg van skaarsheid moet jy keuses maak – mense kies tussen ‘n ander motor, of ‘n vakansie oorsee; die owerheid kies tussen besteding op behuising of verdediging.

Geleentheidskoste Gangnam styleThe Economist het onlangs ‘n interessante voorbeeld gehad van geleentheidskoste. Die Gangnam Style video is nou al meer as 2 miljard keer gekyk op YouTube. Die is 4 minute en 12 sekondes lank en beteken dat daar in totaal 140 mijoen uur, of 16000 jaar so bestee is. Met daardie hoeveelheid man-ure kon ons 4 nuwe piramides van Giza gebou het!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s