Meer oor ons

Hierdie blog word bedryf deur Prof Waldo Krugell van die Skool vir Ekonomie by die Noord-Wes Universiteit se Potchefstroomkampus. WFK_ekonoomVolg hom op Twitter as @ekonoom.

By die Skool dink ons dat die studie van Ekonomie en die idees van ekonome is belangrik. J.M. Keynes het geskryf:

The ideas of economists and political philosophers, both when they are right and when they are wrong, are more powerful than is commonly understood. Indeed the world is ruled by little else. Practical men, who believe themselves to be quite exempt from any intellectual influence, are usually the slaves of some defunct economist.

Ons het na die Departement van Basiese Onderwys se Ekonomie kurrikulum gekyk en gesien dat meeste van die onderwerpe vereis dat leerders ook inligting vanuit koerante, tydskrifte en internetbronne moet gebruik. Dit is ‘n veld waarin Ekonomie dosente ‘n mededingende voordeel het en ons het besluit om hulpbronne te deel. So hier is skakels na die nuutste ekonomiese nuus en navorsing, gekoppel aan die leerplan!

4 thoughts on “Meer oor ons

  1. MART-MARI KRUGER

    Wow! Wens ek het al lankal van hierdie website geweet!!!
    Dit maak my werk as onderwyser soveel lekkerder en makliker!!!
    Baie dankie julle!!!

    Like

    Antwoord
    1. Waldo Krugell Post author

      Hello mart-Mari, ek hoop hierdie blog gaan nog ‘n groot hulpbron word vir onderwysers en leerlinge. Vertel asb vir almal. Ek is net al klaar besig om agter te raak. As jy hulpbronne oor ‘n spesifieke onderwerpe soek, laat weet, dan maak ek ‘n plan.

      Like

      Antwoord
  2. Lucinda ERasmus

    Hi, Waldo

    Baie dankie vir al die hulpbronne. Ek het eers vandag hiervan uitgevind, en sal dit definitief kan gebruik, en sal dit gebruik.
    Sterkte met die blog!

    Like

    Antwoord
  3. Elmari

    Ongelooflik! Ek is ‘n Ekonomie opvoeder in die Paarl. Met ‘n besige program en druk by die skool is daar so min tyd om addisionele bronne te gaan soek! Hierdie gaan baie help. Ek merk al vir ‘n klompie jare matriekvraestelle aan die einde van die jaar. Leerders MOET kennis hê oor aktuele onderwerpe en moet ook hulle eie opinie daaroor kan lewer. Dankie – ek sal ‘n lojale gebruiker wees!

    Like

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s