Vandag se Ekonomie Minuut gaan oor die ongelyke verdeling van inkomste in Suid-Afrika.
Luister die potgooi hier: Die Ekonomie Minuut, Episode 23. Of teken in op enige van die groot kanale.
Die inspirasie vir die storie is SALDRU se Income Comparison Tool (met ‘n “hat tip” aan Andrea Saayman wat my daaraan herhinner het). Met net ‘n paar klieks kan jy sien waar lê jy of jou julle huishouding in die inkomsteverdeling.