Pynappelbier!

Die laaste drie weke het ons vraag en aanbod in aksie gesien in die mark vir pynappels. Die Johannesbugse varsproduktemark verkoop gewoonlik ongeveer 10 000 pynappels per dag. Op 6 en 7 April, net voor die Paasnaweek, het dit verhoog na 60 000 en die afgelope Maandag het dit gespring na 90 000. ‘n Toename in die vraag lei natuurlik tot ‘n toename in die prys. Pynappels het in Maart verhandel teen R12,50 per kilo, maar dit het nou toegeneem tot R22,50 per kilo. Die oorsaak van dit alles is mense wat pynappelbier by die huis wil brou.

Google trends grafiek hier bo wys die toename in soektogte vir “Pineapple beer” in Suid-Afrika. Voor die lockdown het amper niemand daaraan gedink nie!

 

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s