Slaan oor na inhoud

Die ekonomie blog

  • Facebook
  • LinkedIn
  • YouTube
  • TikTok

Leer meer oor die ekonomie / Learn more about economics

  • Lees die blog
  • Die Ekonomie Minuut argief

Kategorie: Uit die nuus

Die repokoersbesluit

Die Ekonomie Minuut het die hele week gegaan oor gister se repokoersbesluit. Vang die hele storie hier op: 15 Nov: … Meer

inflasie, rentekoerse, repokoers, Suid-Afrika

Hersiening van BBP

Die Bruto Binnelandse Produk is die een aanwyser waaroor ekonome die meeste praat. Dit is die maatstaf van ekonomiese groei … Meer

BBP, Bruto binnelandse produk, Suid-Afrika

Inflasie en/of groei

In Suid-Afrika was ons bekommerd toe die inflasiekoers in Mei maand 5,2% was. Maar daarna het pryse stadiger toegeneem. Die … Meer

ekonomiese groei, inflasie, repokoers

Wat kan ons verwag van die nuwe Minister van Finansies?

Laat ek begin deur te sĂȘ dat ek weet min van die binnewerke van die regering en van beleid, wat … Meer

Enoch Godongwana, Minister van Finansies, Suid-Afrika

Toelae en salarisse in die nuus

Die afgelope week se belangrike ekonomiese nuus was die her-instelling van die R350 sosiale toelaag. Na verwagting sal dit 6 … Meer

loonooreenkoms, salarisse, sosiale toelae

Violence and uncertainty

This week we saw parts of the country being looted and burned. Much has been said about the causes, but … Meer

Om oor die wisselkoers te praat moet jy nederig bly

Ek het in Maandag se Ekonomie Minuut gepraat oor die sterk lopie wat die Rand teen die Dollar gemaak het … Meer

Rand-dollar wisselkoers

Kleinbesighede en die Yoco monitor

Vandag se Ekonomie Minuut gaan oor klein besighede en hoe verkope herstel saam met die oopmaak van die ekonomie. Luister … Meer

kleinsake, Small Business Recovery Monitor, smme, Yoco

Die Ekonomie minuut potgooi

Die Ekonomie minuut is nou ook ‘n regte potgooi! Jy kan dit al luister by Anchor en Spotify, en hopelik … Meer

ekonomie, podcast, potgooi, Suid-Afrika

Hoe gaan dit met die ekonomie?

Hierdie week verduidelik ek hoe die Reserwebank se besluit om die repokoers te verminder, en die regering se IMF lening … Meer

goudprys, IMF lening, repokoers, Suid-Afrika

Artikels navigasie

Ouer artikels

Soek deur die Ekonomie blog

Blog Stats

  • 190 745 klieks
Blog at WordPress.com.
  • Follow Reeds gevolg
    • Die ekonomie blog
    • Sluit aan by 47 ander intekenaars
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Die ekonomie blog
    • Pasmaak
    • Follow Reeds gevolg
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...