Verbruiksbesteding deur huishoudings

Die studiemateriaal verduidelik wat bedoel word net verbruiksbesteding deur huishoudings en die klassifikasie van goedere en dienste waarop huishoudings bestee. Daar is ook ‘n tabel of twee se syfers en ‘n kort verduideliking van waarom verbruiksbesteding ‘n belangrike makro-ekonomiese veranderlike is.

Vir ‘n langer termyn perspektief is dit interessant om te kyk hoe die samestelling van besteding verander het per dekade, sedert 1950: Huishoudings se besteding.Soos wat die ekonomie groei en ontwikkel neem kos en drank, klere en skoene en meubels se aandeel van besteding af. In 2010 bestee huishoudings proporsioneel meer aan byvoorbeeld gesondheid, vervoer en onderwys en opleiding. huishoudings bestee

Statistiek Suid-Afrika meet huishoudings se besteding met die sogenaamde opname van inkomste en besteding. Die grafiek wys hoe bestedingspatrone verander het tussen die 2000 en 2005/06 Income and Expenditure survey.

Lees meer oor die resultate van die 2005/06 opname.

Of lees meer oor die opname self. As jy gekies word om deel te neem aan die opname moet jy en jou huishouding weekliks ‘n bestedingsdagboek voltooi.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s