Sommige hofuitvoerende beamptes (die CEO’s) van bekende maatskappye kry jaarliks ‘n salaris van net $1. Dit sluit groot name soos Mark Zuckerberg van Facebook en Jack Dorsey van Twitter in. Dit klink baie altruïsties, maar ‘n interessante artikel in The Hustle verduidelik dat ons dit maar met ‘n knippie sout moet vat.
Die $1 baas
