Hulpbronne vir skoliere

Ek het na die Departement van Basiese Onderwys se Ekonomie kurrikulum gekyk en gesien dat meeste van die onderwerpe vereis dat leerders ook inligting vanuit koerante, tydskrifte en internetbronne moet gebruik. Dit is ‘n veld waarin Ekonomie dosente ‘n mededingende voordeel het en ek het besluit om hulpbronne te deel. So hier is skakels na die nuutste ekonomiese nuus en navorsing, gekoppel aan die leerplan!

Kliek hier na:

In 2019 het ek finansiƫle ondersteuning van die PUK Kanselierstrust gekry om hierdie hulpbron in Afrikaans, verder uit te brei.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s