Ekonomiese aanwysers

Met hierdie bladsy wil ek graag ‘n instrumentpaneel van aanwysers bou wat wys hoe dit met die ekonomie gaan. Daar stroom elke week aanwysers in en daar is elke dag nuus wat die ekonomie beinvloed, maar hoe sien mens dit alles in konteks?

Jy kan self met die amptlike data werk. Dit is nie moeilik nie, maar vat bietjie tyd.

Lees my stukkie oor Augustus 2021 se hersiening van die BBP reeks.

En hier is bietjie meer oor ekonomiese groei in die tweede kwartaal van 2021.

Werkloosheidstatistiek kry jy uit StatsSA se Kwartaallikse Arbeidsmagopname (die Quarterly Labour Force Survey).

Vir skoliere en studente is dit dalk nie so maklik om ‘n tydreeks te kry nie, so ek het ‘n Excel blad saamgestel met die arbeidsmag, indiensname-, en werkloosheidsyfers van 2008 tot 2020. Laai dit hier af. Die bron is QLFS, en hierdie weergawe is afgelaai van Quantec se EasyData platvorm.

StatsSA stel ook die Verbruikersprysindeks saam met publiseer maandeliks die inflasiekoers.

Data oor wisselkoerse en rentekoerse kan jy by die Reserwebank kry.

Die Reserwebank gee ook ander belangrike data soos bruto spare, buitelandse skuld, die balans van die lopende rekening, M3 geldvoorraad en regering se begrotingsbalans as deel van SARB sleutelstatistieke.

Ander aanwysers waarvan mens lees sluit in:

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s