Ekonoom van die jaar

Ek neem hierdie jaar deel aan Netwerk24 se Ekonoom van die jaar kompetisie. Die kompetisie is om ‘n aantal ekonomiese aanwysers te voorspel en die ekonoom wat die minste verkeerd is, wen.

Daar is elke maand kans om jou voorspellings op te dateer en meeste aanwysers word vir die hele 2021 voorspel, met ‘n paar waarvoor net die vierde kwartaal se gemiddeld voorspel hoef te word. Die aanwysers is:

  • Groeikoers van die Bruto Binnelandse Produk vir 2021.
  • Groei in huishoudings se finale verbruiksbesteding.
  • Die verbruikersprysinflasiekoers.
  • Die opbrengskoers op langtermyn staatseffekte (gemiddeld in die 4de kwartaal van 2021).
  • Die prima rentekoers (gemiddeld in die 4de kwartaal van 2021).
  • Die rand/dollar wisselkoers.
  • Die Brent ru-olie prys in $.
  • Die goudprys in $.

My ramings lyk soos volg.

Lees meer oor die kompetisie hier:

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s