Die World Institute of Development Economics Research (WIDER) hou hierdie week ‘n aanlynkonferensie en daar is kans om na top-vlak…
Meer oor die blog
Hersiening van BBP
Die Bruto Binnelandse Produk is die een aanwyser waaroor ekonome die meeste praat. Dit is die maatstaf van ekonomiese groei…
Werkloosheid vereis ‘n radikale plan
Suid-Afrika se werkloosheidskoers het ʼn nuwe hoogtepunt bereik van 34,4%. In die tweede kwartaal het die aantal mense wat in…
Inflasie en/of groei
In Suid-Afrika was ons bekommerd toe die inflasiekoers in Mei maand 5,2% was. Maar daarna het pryse stadiger toegeneem. Die…
NPR Planet Money se “Summer School”
Hierdie is ‘n fantastiese hulpbron vir leerders en studente. Die jaar gaan die Summer School oor beleggings! Kyk hier vir…
Entstof aansporings
Ek is een van daardie mense wat dink die entstof is die oplossing. Die entstof is die beste manier om…
Minister Godongwana in die media
Ek het hierdie week gewonder wat ons van die nuwe Minister Enoch Godongwana kan verwag. Presies watter mengsel van staat…
Wat kan ons verwag van die nuwe Minister van Finansies?
Laat ek begin deur te sê dat ek weet min van die binnewerke van die regering en van beleid, wat…
Internasionale ekonomiese vooruitsigte
Ek vra gereeld hoe gaan dit met die Suid-Afrikaanse ekonomie, maar hoe lyk die konteks waarbinne ons ons moet groei?…
Toelae en salarisse in die nuus
Die afgelope week se belangrike ekonomiese nuus was die her-instelling van die R350 sosiale toelaag. Na verwagting sal dit 6…