Nut

Die studiemateriaal gee ‘n goeie verduideliking van hoe ekonome dink oor kardinale nut, die konsepte van totale nut en grensnut en die berekeninge.

Ons kry nie lekker praktiese voorbeelde of toepassings hieroor nie – al die ander verduidelikings is ook maak aan die droë kant. So paar jaar gelede het ‘n dosent by ‘n ander universiteit ‘n eerstejaarsstudent laat Coke drink in die klas – een glas na die ander, vinnig na mekaar en beskryf hoe sy ekstra nut uit daardie ekstra glas Coke afneem soos wat hy meer en meer drink. Dit het aangehou totdat die student later negatiewe grensnut bereik het en opgegooi het.

Moet dit nie by die huis probeer en vir ons die video stuur nie.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s