Natuurlike hulpbronne en die opbrengs op kapitaal

Sommer net so vir die interessantheid kan mens vinnig loer na veranderinge in die pryse van kommoditeite in 2014. Hier is dit uitgedruk as die opbrengs op ‘n bate-klas, relatief tot die Amerikaanse S&P 500 indeks. As jy koffie en suiker in jou portefeulje gehad het, sou jy heelwat beter gedoen het as met aandele in die S&P 500. Met ru-olie en koring sou jy slegter af gewees het as die indeks.

commodity prices

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s