Kapitaal: SA data

Daar is uiteenlopende bronne van data oor “kapitaal” in Suid-Afrika. Die Reserwebank rapporteer data oor binnelandse en buitelandse investering, maar inligting oor die eienaarskap van bates is moeiliker om in die hande te kry. Die data bladsy gee ‘n klomp aanwysers.

Oor spare en investering:

Oor die eienaarskap van bates:

  • Bates eienaars – aantal mense met ‘n eie woonhuis, spare in die bank of effekte trust
  • Bates en bevolkingsgroepe – R miljard bedrae van die bates wat mense het (huise, aandele, geldmark) per bevolkingsgroep

 

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s