Kapitaal en kapitaliste

Die studiemateriaal gee ‘n goeie verduideliking van hoe ons ekonome onderskei tussen fisiese en finansiële kapitaal, dan mens ook kan onderskei tussen private en openbare investering, en ons siening van rente as die opbrengs op kapitaal.

Net soos in die geval van arbeid as produksiefaktor is daar ‘n groot aantal vraagstukke rondom kapitaal – te veel om net hier en daar interessanthede uit te lig. Ons gaan eerder deur die loop van die jaar Grensnut weblogs skryf wat van die vraagstukke toelig. En daar is ‘n klomp: Capital_in_the_Twenty-First_Century DasKapital-Cover

  • Daar is die groot vrae oor inkomste verdeling en hoe die eienaars van kapitaal ryker word.
  • Mens kan praat oor die faktore wat investering beïnvloed.
  • Oor die belangrikheid, rol en gevare van direkte buitelandse investering.
  • Kapitaal kan te doen hê met vervaardiging en nywerheidsontwikkeling, maar dit kan ook te doen hê met banke en die regulering van finansiële tuseengangers.

Hou die grensnut blog dop en die “tag”: kapitaal.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s