Infrastruktuur in Suid-Afrika

Daar kan baie geskryf word oor infrastruktuur in Suid-Afrika. Daar is ‘n krisis in elektrisiteitsvoorsiening en protes oor ander basiese dienste soos water en sanitasie, en beleidmakers het groot planne dat infrastruktuurinvestering ‘n drywer van ekonomiese groei moet wees. Infrastruktuur

As toegevoedge waarde het ons eerste akademiese bronne waartoe skoliere en onderwysers andersins nie toegang het nie:

  • Fedderke&Garlick_Infrastruktuur en groei – hulle identifiseer vyf kanale waardeur infrastruktuur ekonomiese groei kan beïnvloed en ondersoek die bewyse in Suid-Afrika.
  • PerkinsFedderke&Luiz_Infrastruktuur investering – hulle ondersoek die langtermyn verwantskap tussen infrastruktuur-investering en ekonomiese groei in Suid-Afrika en kom tot drie gevolgtrekkings:
    • Infrastruktuur-investering lei tot ekonomiese groei en ekonomiese groei lei tot infrastruktuur investering – onvoldoende investering kan lei tot ‘n bottelnek en dan mis die land die geleentheid om te groei.
    • Suid-Afrika se infrastruktuur het in fases ontwikkel – dit is belangrik om op die regte tyd in die regte infratsruktuur te belê.
    • Daar is altyd ‘n behoefte aan infrastruktuur investering.
  • Bogetic&Fedderke_Infrastruktuur prestasie – hulle vergelyk die effektiwiteit van Suid-Afrika se infrastruktuur met dié van ander lande.

Onthou om ook op die data bladsy te kyk vir inligting oor Suid-Afrika se paaie, spoorlyne, hawens, lughawens, elektrisiteit en damme.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s