Die leerplan vir Ekonomie in Graad 11 lyk soos volg. Kliek op die skakels vir meer inligting oor die onderwerp waarin jy belangstel of soek volgens sleutelwoorde.
Termyn |
Onderwerp |
1 |
Produksiefaktore en vergoeding van produksiefaktore:
Ekonomiese goedere en dienste:
Ekonomiese stelsels: Suid-Afrika se ekonomiese struktuur: |
2 |
Grensnut en die wet van dalende grensnut
Elastisiteit:
Verwantskappe tussen markte:
Inkomste en koste (laat weet as jy ‘n interessante toepassing hieroor kry) Ekonomiese groei: |
3 |
Ekonomiese ontwikkeling
Armoede Geld- en Bankwese Ekonomiese groei en ontwikkeling: SA se rol in Afrika |
4 |
Globalisering
Impak van ekonomiese aktiwiteite op die omgewing |
Soek opsommings vir gr 11 ekonomie
LikeLike
Hello Brigette, ongelukkig het ek nie enige opsommings nie. Opsommings hang baie af van watter boek jy gebruik. Hierdie blog kyk meer na die bree sillabus se onderwerpe en nie ‘n boek nie.
LikeLike