Die studiemateriaal gee ‘n goeie verduideliking van owerheidsinmenging in die werking van die mark met ‘n subsidie. As jy ‘n verdere verduideliking wil hê met ‘n paar voorbeelde, is Marginal Revolution University se video’s die beste:
- Wat is ‘n subsidie – hoe beïnvloed dit vraag, aanbod en prys?
- Loonsubsidies