Die studiemateriaal gee ‘n goeie verduideliking van owerheidsinmenging in die werking van die mark met ‘n prysvloer. As jy ‘n verdere verduideliking wil hê met ‘n paar voorbeelde, is Marginal Revolution University se video’s die beste:
- Hulle gee ‘n verduideliking van die minimumloon as ‘n prysvloer, en
- Regulering in die lugvaartbedryf as ‘n prysvloer.