Produksiemoontlikheidskromme

Die studiemateriaal gee ‘n goeie verduideliking van wat deur die produksie-moontlikheidskromme voorgestel word. Dit kan ‘n visuele manier wees om die idees van skaarsheid, keuse en geleentheidskoste voor te stel.

Die produksiemoontlikheidskromme word meestal verduidelik as ‘n afkoop tussen twee produkte, maar hou ingedagte dat skaarsheid, keuse en geleentheidskoste baie meer omvattend is.

  • Ryk mense beleef ook skaarsheid en moet moet kies en die geleetheidskoste dra. Hulle kies dalk net tussen seiljagte en villa’s aan die kus van Amalfi, maar hulle moet kies.
  • En dit gaan nie net oor goedere en dienste nie. Hoe jy kies om jou tyd te bestee gaan ook oor skaarsheid en geleentheidskoste.
  • Die owerheid moet ook kies. Binne die begroting kan hulle meer gesondheidsdienste bied, of panservoertuie koop.

As iemand iewers sê dat dit moontlik is om meer van alles te hê, sal ‘n goeie ekonoom dadelik baie agterdogtig wees!

PMK3PMK1PMK4

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s