Markstruktuur

Die studiemateriaal praat verskillende soorte markte  en dit is ook bekend as die struktuur van die mark. Dit wys mooi die spektrum van markvorme vanaf volmaakte mededinging tot monopolie en die eienskappe waarvolgens die markvorm geklassifiseer kan word.

Daar is baie min voorbeelde van volmaakte mededinging of van monopolieë, maar in Suid-Afrika is daar talle voorbeelde van samespanning en nie-mededingende optrede deur maatskappye. Die Mededingingstribunaal se webblad gee klomp inligting oor sake wat aangehoor is en oor besluite geneem is (meestal groot boetes vir die maatskappye). Voorbeelde wat die laaste paar jaar in die nuus was sluit in:

 

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s