As hierdie inleiding tot ekonomie vir jou bietjie ernstig klink is dit tyd vir iets op ‘n ligter noot. Hierdie is die era van die “nerd” (dink Big Bang Theory) en in hierdie weblog doen Noah Smith ‘n beroep op ekonome om hulle inner nerd te ontdek!
Dit is voorgeskrewe leeswerk.