Hulpbronne vir skoliere

Ek het na die Departement van Basiese Onderwys se Ekonomie kurrikulum gekyk en gesien dat meeste van die onderwerpe vereis dat leerders ook inligting vanuit koerante, tydskrifte en internetbronne moet gebruik. Dit is ‘n veld waarin Ekonomie dosente ‘n mededingende voordeel het en ek het besluit om hulpbronne te deel. So hier is skakels na die nuutste ekonomiese nuus en navorsing, gekoppel aan die leerplan!

Kliek hier na:

In 2019 het ek finansiële ondersteuning van die PUK Kanselierstrust gekry om hierdie hulpbron in Afrikaans, verder uit te brei.