Gemeenskapsbetrokkenheid

Die vraag hoe om die gemeenskap betrokke te kry by plaaslike ekonomiese beplanning en aktiwiteite is ‘n moeilike onderwerp in die leerplan. Ekonome dink dat die mark vir openbare goedere is verkiesings. Mense stem vir die party wat hulle dink die openbare goedere sal voorsien wat hulle graag wil hê: beter paaie, maar dalk minder besteding op parke! As hulle nie hou van plaaslike dienslewering nie, dan stem hulle met hulle voete deur te trek na ander dorpe of stede waar dit beter is.

In Suid-Afrika het verkiesings (veral op plaaslike vlak) dalk meer te doen met politiek as met ekonomie, maar daar is ook nou weekliks geweldadige betogings teen swak dienslewering. So hoe kan die gemeenskap betrokke raak by plaaslike ekonomiese ontwikkeling?

Ons het twee hulpbronne opgespoor wat interessante idees gee:

  • Kevin Allen en Karin Heese van die maatskappy Municipal IQ skryf in die Business Day dat munisipale amptenare verantwoordelik gehou moet word vir swak prestasie. Daarmee saam is kommunikasie op wyksvlak nodig.
  • Die joenalis Gus Silber het ‘n goeie stuk op sy blog wat aanvoer dat die nuwe manier waarop die owerhede met die mense moet kommunikeer is sosiale media. Lees gerus die stuk: We, the Tweeple.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s