NPR Planet Money het onlangs ‘n interessante episode gehad oor stygende lone, en stygende pryse, in die VSA. Kristal Moore se storie maak die impak van inflasie op mense se koopkrag persoonlik.
Luister die storie hier:
https://www.npr.org/2021/11/10/1054451446/the-money-illusion-have-americans-really-gotten-a-raise