Leeswerk/hulpbronne

Daar is ‘n klomp ekonome in Suid-Afrika wat puik werk doen. Stukkies daarvan word Ekonomie Minute, maar soms moet mens sommer die hele verslag deel.

  • Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek het verlede week ‘n verslag bekend gemaak oor die impak wat die Covid-19 pandemie en inperking gehad het op die Toerisme-sektor. Dit is ook beskikbaar in handige infographic formaat.
  • BNP Paribas publiseer ‘n policy tracker met baie goeie insigte oor klomp van die goed waaroor ek ook gereeld praat – hoe lyk die herstel van die ekonomie, hoe volhoubaar is die staat se finansies, hoe vorder al daardie hervormings wat so belowe word.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s