Moet ons bekommerd wees oor inflasie of deflasie?

Op Ekonomie-Twitter (daar is so iets), is mense baie bekommerd oor inflasie in die VSA, wat gaan gebeur wanneer die Federale Reserwebank kwatitatiewe verruiming verminder en rentekoerse in die VSA begin styg. Aan die ander kant is daar groot kragte aan die werk wat op die langtermyn kan lei tot deflasie.

Gister het ek en Prof Andre Heymans lank hieroor gesels op YouTube:

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s