Hersiening van BBP

Die Bruto Binnelandse Produk is die een aanwyser waaroor ekonome die meeste praat. Dit is die maatstaf van ekonomiese groei en die basis vir al daardie belangrike verhoudinge, soos staatskuld tot BBP. Een keer elke vyf jaar word die BBP hersien en dit is groot nuus.

Vanoggend se Ekonomie Minuut verduidelik van die elemente daarvan, maar ek wil sommer ook ‘n paar hulpbronne deel wat in die toekoms handig kan wees.

Netwerk24 het ook ‘n mooi stukkie grafika gemaak vanaf die StatsSA aanbieding. Dit wys hoe die groeikoerse nou anders lyk na die hersiening.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s