Netwerk24 het het vandag ‘n lys van die skade wat gely is in KwaZulul-Natal en Gauteng. Niemand is mooi seker wat ons die insident moet noem nie, maar die skade is skrikwekkend.
Lees die artikel hier: Geplunder, gebrand.
Die Financial Mail en Business Day het ook vandag goeie artikels, maar die beste aanhaling kom uit ‘n artikel wat Rob Rose skryf oor die impak op sakevertroue. Hy haal Investec se hoof Fani Titi aan:
“We have to rebuild the sense of stability, and create the belief that this kind of thing won’t happen again any time soon, otherwise you won’t have anyone putting money into 10-year projects. Right now, it is this sense of confidence that must be rebuilt first,”