Kyk hierdie kort video oor hoe die week se ekonomiese nuus by die groot prentjie inpas. Daar was beurtkrag, lae inflasie en die reuse impak wat die inperking in April op huishoudings, werke en inkomste gehad het.
Leer meer oor die ekonomie / Learn more about economics