Loop ‘n aanlynkursus tydens die inperking!

Marginal Revolution University het hulle aanlynkursus, Globalisation, robots and you, nou gratis beskikbaar. Dit bestaan uit vyf dele:

  • Dag 1 verduidelik hoekom die nuuste Avengers fliek so goeie voorbeeld is van globalisering.
  • Dag 2 verduidelik hoe globalisering lei tot innovasie en wat ekonome noem: creative destruction.
  • Dag drie ondersoek die wenners en verloorders van globalisering en die bekende “olifant”-grafiek van ongelykheid.
  • Dag 4 vertel meer oor arbeidsmarkte, hoe globalisering dit beinvloed en hoe jy keuses moet maak oor jou loopbaan.
  • Dag 5 vat alles saam en verduidelik hoe ons hierdie omgewing kan bestuur.

Gebruik die geleentheid en gradeer jou brein se sagteware op!

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s