Wanneer die geleentheid hom voordoen gesels ek graag met Dr Johnny van der Merwe vir sy AMT video’s. In hierdie week se episode (na al die markinligting) praat ons oor die wisselkoers en wat dit kan beteken vir die landboubedryf.
Dit is op YouTube!
Leer meer oor die ekonomie / Learn more about economics
Wanneer die geleentheid hom voordoen gesels ek graag met Dr Johnny van der Merwe vir sy AMT video’s. In hierdie week se episode (na al die markinligting) praat ons oor die wisselkoers en wat dit kan beteken vir die landboubedryf.
Dit is op YouTube!
Wat is die veskil tussen nominale en relatiewe waarde?
LikeLike
Nominaal beteken teen heersende pryse, wat die effek van inflasie insluit. Reele waardes sluit inflasie se prysstyging uit.
Relatief is uitgedruk teenoor, of in terme van iets anders, maar dit kan dan in nominale of reele waardes wees!
LikeLike